Neckarsulm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Neckarsulm
Neckarsulm-Rathaus-mitAnbau-u-ZurRose.JPG

Kaart Wapen
Neckarsulm in HN.png
Wappen Neckarsulm.svg
Vlag
NeckarsulmFlagge.jpg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 49°12′N 9°13′O
 Stigting (eerste verwysing) 771
 Oppervlakte:  
 - Totaal 24,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 162 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 26 511[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 063/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Joachim Scholz
 Amptelike Webwerf www.neckarsulm.de
Aanwysing wat die tweelingdorpe van Neckarsulm aandui

Neckarsulm is 'n stad in noordelike Baden-Württemberg, Duitsland, naby Stuttgart, en deel van die distrik Heilbronn. Teen 2010 het dit 26 511 inwoners gehad.

Die riviere Neckar en Sulm sluit hier bymekaar aan, vanwaar die naam "Neckar's Ulm", soos dit gereeld misverstaan of foutief uitgespreek word, wat 'n Neckarse "weergawe" van Ulm sou beteken, wat egter aan die Donou geleë is.

Die voormalige NSU Motorenwerke AG was hier geleë, maar behoort vandag aan Audi. Verder is die quattro GmbH ook hier geleë, en nie in Ingolstadt nie.

Verwysings[wysig]

Middestad van Neckarsulm: van regs af die Stadtpfarrkirche St. Dionysius, Deutschordensschloss, Große Kelter, Rathaus, en die Kloosterkerk heeltemaal links