Negers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
"Volke van Afrika" uit die vierde uitgawe van Meyer se Konversations-Lexikon (1885-'90)

Neger is 'n etniese aanduiding vir die oorspronklike bewoners van Afrika ten suide van die Sahara-woestyn. Neger is afgelei van die Spaanse en Portugees negro, wat swart beteken (dit is nie duidelik of dit afgelei is van die Latynse niger of die Griekse necro nie).

Die benaming 'neger' of 'negroide' word somtyds ook gebruik vir die oorspronklike bewoners van Melanesië en Nieu-Guinea, wat ook negroïde trekke het, ofskoon hulle nie direk verwant is aan die swart Afrika-bewoners nie.

Die Engelse weergawe van die woord, "nigger" word meestal as 'n beledigende vloekwoord beskou en moet liefs nie gebruik woord nie.