Neil Abercrombie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Neil Abercrombie
Neil Abercrombie

Sewende goewerneur van Hawaii
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
6 Desember 2010
Vise Brian Schatz (2010-12)
Shan Tsutsui (2012-hede)
Voorafgegaan deur Linda Lingle

Afgevaardigde van die Eerste Kongressionele Distrik van Hawaii
Ampstermyn
3 Januarie 1991 – 28 Februarie 2010
Voorafgegaan deur Pat Saiki
Opgevolg deur Charles Djou
Ampstermyn
20 September 1986 – 3 Januarie 1987
Voorafgegaan deur Cecil Heftel
Opgevolg deur Pat Saiki

Persoonlike besonderhede
Geboorte 26 Junie 1938 (1938-06-26) (76 jaar oud)
Buffalo, New York
Politieke party Demokraat
Eggenoot/eggenote Nancie Caraway
Alma Mater Union College
University of Hawaii, Manoa
Religie Episkopalies

Neil Abercrombie (* 26 Junie 1938 in Buffalo, New York) is die sewende en huidige goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Hawaii.

Hy was die Demokratiese afgevaardigde van die Eerste Kongressionele Distrik van Hawaii wat die stadsgebied van Honolulu behels. Hy het sy setel in die Amerikaanse Kongres tussen 1991 en 2010 gehou toe hy as kandidaat in die Hawaise goewerneursverkiesing gestaan het. Hy beklee hierdie amp sedert 6 Desember 2010.

Abercrombie was vroeër ook 'n afgevaardigde in die Hawaise parlement en 'n lid van Honolulu se stadsraad.

Eksterne skakels[wysig]