Nelspruit-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die ou Nelspruit-lughawe (IATA: NLP, ICAO: FANS) is Mpumalanga se tweede grootste lughawe, na die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (IATA: MQP, ICAO: FAKN).

Nelspruit-lughawe is suidwes van die stad geleë. Die lughawe is grotendeels deur die nuwe Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe vervang en word nie meer vir geskeduleerde passasiersvlugte gebruik nie.[1]

Verwysings[wysig]