Nemipteridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nemipteridae
Pentapodus emeryii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Nemipteridae
Genera

Nemipterus
Parascolopsis
Pentapodus
Scaevius
Scolopsis
Sien teks vir spesies.

Nemipteridae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is 5 genera met ten minste 65 spesies wat hoort tot dié familie. Sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Agtergrond[wysig]

Die visse van die familie is nie van veel waarde as 'n hengelvis nie en kom voor in die tropiese en subtropiese Indiese en Pasiifiese area.

Genera[wysig]

  • Scolopsis

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]