Nereïde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Nereïdes (Grieks: Νηρηΐδες) was in die Griekse mitologie die 50 seenimf-dogters van Nereus en Doris. Hulle het Poseidon dikwels vergesel en was vriendelik en hulpvaardig teenoor matrose wat gevaarlike storms ter see trotseer het. Hulle is veral verbind met die Egeïese See. Die bekendste een was Thetis, vrou van Peleus en die ma van Achilles; Amphitrite, die vrou van Poseidon; en Galatea, die liefde van die sikloop Polyphemos.

Name van die Nereïde[wysig]

Hierdie lys is saamgestel uit vier bronne: Apollodorus, Hesiodus, Homerus en Hyginus, daarom is daar veel meer as 50 name. [1]

  1. Actaia
  2. Agave
  3. Amathia
  4. Amphinome
  5. Amphithoi
  6. Amphitrite
  7. Apseudes
  8. Arethusa
  9. Asia
  10. Autonoe
  11. Beroe
  12. Callianassa
  13. Callianira
  14. Calypso
  15. Ceto
  16. Clio
  17. Clymene
  18. Cranto
  19. Creneis
  20. Cydippe
  21. Cymo
  22. Cymatolege
  23. Cymodoce
  24. Cymothoe
  25. Deiopea
  26. Dero
  27. Dexamene
  28. Dione
  29. Doris
  30. Doto
  31. Drymo
  32. Dynamene
  33. Eione
  34. Ephyra
  35. Erato
  36. Eucrante
  37. Eudore
  38. Eulimene
  39. Eumolpe
  40. Eunice
  41. Eupompe
  42. Eurydice
  43. Evagore
  44. Evarne
  45. Galene
  46. Galatea
  47. Glauce
  48. Glauconome
  49. Halie
  50. Halimede
  51. Hipponoi
  52. Hippothoi
  53. Iaera
  54. Ianassa
  55. Ianira
  56. Ione
  57. Laomedia
  58. Leiagore
  59. Leucothea
  60. Ligea
  61. Limnoria
  62. Lycorias
  63. Lysianassa
  64. Maera
  65. Melite
  66. Menippe
  67. Nausithoi
  68. Nemertes
  69. Neomeris
  70. Nesaea
  71. Neso
  72. Opis
  73. Orithyia
  74. Panopea
  75. Panope
  76. Pasithea
  77. Pherusa
  78. Phyllodoce
  79. Plexaure
  80. Ploto
  81. Pontomedusa
  82. Pontoporia
  83. Poulunoi
  84. Pronoi
  85. Proto
  86. Protomedia
  87. Psamathe
  88. Sao
  89. Spio
  90. Thalia
  91. Themisto
  92. Thetis
  93. Thoe
  94. Thoosa

In moderne Griekse folklore beteken die term "nereïde" (νεράϊδα) enige nimf of fee en nie net seenimfe nie.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Nereïdes in die Griekse mitologie

Eksterne skakels[wysig]

Nimfe in die Griekse mitologie
Landnimfe  AlseïdesAuloniadesAigleArethusaErytheiaHesperidesLeimakidesNapaiasOreades
Boomnimfe  DriadesHamadriadesEpimeliadesLeuceMeliai
Waternimfe  HeleadesMaiaNaiadesKrinaiasEleionomaiHiadesLimnadesPegaiasPotameïdesKorikiaanse nimfeNereïdesOkeaniede
Ander  LampadesMusesNephelaiPlejades