Neubrandenburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Neubrandenburg
NB-St-Marien-Kirche-26-VIII-2007-57.jpg

Kaart Wapen
Karte neubrandenburg in deutschland.png
Wappen Neubrandenburg.svg
Vlag
Flagge Neubrandenburg.jpg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Mecklenburg-Western Pomerania (state).svg Mecklenburg-Voorpommere
 Koördinate 53°33′N 13°16′O
 Stigting 1248
 Stadstatus 1248
 Oppervlakte:  
 - Totaal 85,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 65 282
 - Bevolkingsdigtheid 762/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Paul Krüger (CDU)
 Amptelike Webwerf neubrandenburg.de

Neubrandenburg is die derde grootste stad in die Duitse deelstaat Mecklenburg-VoorpommereRostock en die hoofstad Schwerin. Die stad het 'n bevolking van 65 282 in 2010 gehad en 'n oppervlakte van 85,65 km². Die stad is vernoem ná die moederstad Brandenburg an der Havel en die Mark Brandenburg. Sedert 1298 behoort die stad tot Mecklenburger gebied.