Neuilly-sur-Seine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Neuilly-sur-Seine
Die raadsaal van Neuilly-sur-Seine
Die raadsaal van Neuilly-sur-Seine
Vlag van Neuilly-sur-Seine
Vlag
Wapen van Neuilly-sur-Seine
Wapen
Ligging van Neuilly-sur-Seine op 'n kaart (Frankryk)
Neuilly-sur-Seine
Neuilly-sur-Seine
Koördinate: 48°53′17″N 2°16′07″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Île-de-France.svg Île-de-France
Département Blason département fr Hauts-de-Seine.svg Hauts-de-Seine
Arrondissement Nanterre
Kanton Neuilly-sur-Seine-Nord, Neuilly-sur-Seine-Sud
Regering
 - Burgemeester Jean-Christophe Fromantin
Oppervlak
 - Stad 3,73 km²  (1,4 vk m)
Hoogte 27–39 m (89–128 vt)
Bevolking (2009)
 - Stad 60 501
 - Digtheid 16 220/km² (42 009,6/myl2)
Poskode 92200
Skakelkode(s) 92051
Webwerf: ville-neuillysurseine.fr
'n Moltrein van die Paryse lyn 1, Pont de Neuilly en Avenue Charles de Gaulle in Neuilly-sur-Seine

Neuilly-sur-Seine is 'n voorstad in die noord-weste van Parys en aan die regteroewer van die Seine, met 'n oppervlakte van 3,73 vierkante kilometer en sowat 61 000 inwoners. Die stad in die département Hauts-de-Seine lê sowat 6,8 kilometer van die stadsentrum af en is een van die mees digbevolkte munisipaliteite in Europa.

Neuilly sluit regstreeks by die stadsgebied van Parys aan en is een van sy welvarendste voorstede. Hier lê - naas 'n aantal woongebiede - die hoofkwartiere van talle ondernemings. Die vroeëre Franse Minister van Binnelandse Sake en huidige staatspresident, Nicolas Sarkozy, was in die tydperk tussen 1983 en 2002 burgemeester van Neuilly-sur-Seine.