Nguni-taalfamilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nguni-taalfamilie
Geografiese
verspreiding:
Suider-Afrika
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Nguni-taalfamilie
Onderafdelings:
South Africa 2011 Nguni speakers proportion map.svg

Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie in ander bantoetale voorkom nie. Die sprekers van die Nguni-tale het dit oorgeneem van die Khoisan, die oorspronklike bewoners van Suidelike-Afrika.

Zunda[wysig]

Tekela[wysig]

Bronne[wysig]

  • Zoeloe 1 Handboek. L Posthumus, A du Toit