Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Ngwathe
Kaart van Suid-Afrika wat Ngwathe in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Fezile Dabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS203
Hoofstad Parys
Grootste tale Sotho, Afrikaans
Area 7 055 km²  
Bevolking 120,520 (2011)


Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Die kleinste dorp in die Vrystaat, Reitzburg, is in die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit.