Nieshout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nieshout
S.A. nasionale nommer: 292 [1]
'n Nieshout in die Walter Sisulu-nasionale botaniese tuin in Roodepoort.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Ptaeroxylon
Spesie: P. obliquum
Binomiale naam
Ptaeroxylon obliquum
(Thunb.) Radlk.
Sinonieme

Ptaeroxylon utile Eckl. & Zeyh.

Die Nieshout (Ptaeroxylon obliquum) is 'n boom wat groot kan word in woude, maar klein is in struikwoude, in bosveld, klowe en heuwelstreke. Kenmerkend van die boom is die blare wat ewe geveer en teenoorstaande met effens gevleuelde ragis is. Die bas is aanvanklik lig geelbruin en bars namate dit groei en onthul dan 'n liggeel bas in die groewe. In die Oos-Kaap en die middellande van KwaZulu-Natal is nieshoutbome vroeër as heiningpale en dwarslêers gebruik. Die kleiner bome word gebruik vir hutkonstruksie omrede hulle termietbestand is.

Stam

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 117. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]