Nieu-Delhi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Nieu-Delhi
नई दिल्ली
New Delhi
Delhi Montage.jpg

Kaart Wapen
India-map-en.svg
Coats of arms of None.svg
Distrikte
Delhi districts.svg
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Nasionale Hoofstadgebied
 Koördinate 28°36′N 77°12′O
 Gestig op 15 Desember 1911
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 500 vk km
 Hoogte bo seevlak 216 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 249 998
 - Bevolkingsdigtheid 7 538/vk km
 - Metropolitaanse gebied 13 850 507
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Sheila Dikshit

Nieu-Delhi (Engels: New Delhi, Hindi: नई दिल्ली, Naī Dillī) is die hoofstad van Indië en is geleê in die Nasionale Hoofstadgebied in die noorde van die land. Nieu-Delhi het in 2012 'n bevolking van 249 998 gehad en het 'n oppervlakte van 1 500 km². Nieu-Delhi is op 15 Desember 1911 gestig as hoofstad van Brits-Indië en is sedert 15 Augustus 1947 die hoofstad van die onafhanklike Indië.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Nieu-Delhi (kategorie)