Nieu-Seelandse Rugbyunie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRU) is die bestuursliggaam wat rugby in Nieu-Seeland reël. Die NZRU is by die Internasionale Rugbyraad geaffilieer en organiseer verskeie nasionale spanne, insluitend die All Blacks, Nieu-Seeland se nasionale senior rugbyspan.

Eksterne skakels[wysig]