Nigerrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nigerrivier
Die Nigerrivier naby Koulikoro, Mali.
Die Nigerrivier naby Koulikoro, Mali.
Niger river map.svg
Die stroomgebied van die Nigerrivier.
Oorsprong Darogebergte (Guinee)
Monding Nigerdelta, Nigerië
Atlantiese Oseaan
Gebied waardeur dit vloei Guinee, Mali, Niger, Benin, Nigerië
Lengte 4 180 km (2 597 myl)
Oorsprong hoogte 745 m (2 444 voet)
Monding-hoogte 0 m
Gemiddelde afloop 5 589 m³/s (197 374 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 2 117 700 km² (817 649 myl²)
Kaart van die Nigerrivier-bekken in Afrika.
Kaart van die Nigerrivier-bekken in Afrika.

Die Nigerrivier (Engels: Niger River, Frans: fleuve Niger) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Afrika. Die rivier, met 'n lengte van 4 180 km (2 597 myl), is ná die Nylrivier en die Kongorivier die derde langste rivier in Afrika.

Die Nigerrivier vloei deur die volgende lande: Guinee, Mali, Niger, Benin en Nigerië, asook deur die volgende stede: Bamako, Timboektoe, Niamey en Port Harcourt.

Sien ook[wysig]