Nijmegen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nijmegen
Uitsig op die Stevenskerk in die winter
Uitsig op die Stevenskerk in die winter
Vlag van Nijmegen
Vlag
Wapen van Nijmegen
Wapen
Ligging van Nijmegenmunisipaliteit in Gelderland
Ligging van Nijmegenmunisipaliteit in Gelderland
Ligging van Nijmegen op 'n kaart (Gelderland)
Nijmegen
Nijmegen
Ligging van Nijmegen in Gelderland
Koördinate: 51°49′30″N 5°51′20″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Gelderland-Flag.svg Gelderland
Regering
 - Burgemeester Thom de Graaff (D66)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 57,53 km²  (22,2 vk m)
 - Land 53,55 km² (20,7 vk m)
 - Water 3,98 km² (1,5 vk m)
Bevolking (1 April 2011)
 - Munisipaliteit 164 540
 - Digtheid 3 073/km² (7 959/myl2)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 6500-6546, 6663
Skakelkode(s) 024
Webwerf: www.nijmegen.nl

Nijmegen (uitgespreek [ˈnɛɪmeɣən]), (Nijmeegs: Nimwèège, Duits: Nimwegen) is ’n stad en munisipaliteit en die grooste stad in die Nederlandse provinsie Gelderland, en het ’n bevolking van ongeveer 163 000 (2010).

Nijmegen is geleë in die ooste van Nederland, naby die grens van Duitsland. Die stad lê aan die suidelike oewer van die Waalrivier en suid van Gelderland se hoofstad Arnhem.

Nijmegen is internasionaal bekend vir sy universiteit (die Radboud Universiteit) en die sokkerspan NEC Nijmegen, wat in die hoogste nasionale klasse speel.

Uitsig oor Nijmegen