Nimmersat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nimmersat
By die Lake Nakuru Nasionale Park in Kenia
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Mycteria
Spesie: M. ibis
Binomiale naam
Mycteria ibis
(Linnaeus, 1766)

Die Nimmersat (Mycteria ibis) is 'n algemene standvoël wat voorkom in Suider-Afrika. Die voël is 95 - 105 cm groot en weeg 1.2 - 2.4 kg. Die voël broei koloniaal saam met ander ooievaars, reiers, witreiers, ibisse en duikers. In Engels staan die voël bekend as Yellow-billed Stork.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Nimmersat (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Mycteria ibis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.