Nir Barkat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nir Barkat
‏ניר ברקת‎
Nir Barkat

Burgemeester van Jerusalem
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
3 Desember 2008
Voorafgegaan deur Uri Lupolianski

Persoonlike besonderhede
Geboorte 19 Oktober 1959 (1959-10-19) (55 jaar oud)
Jerusalem, Israel
Eggenoot/eggenote Beverly Barkat
Kind(ers) 3
Religie Judaïsme

Nir Barkat, Hebreeus: ‏ניר ברקת‎; (Jerusalem, 19 Oktober 1959) is 'n Israelse entrepreneur in die inligtingstegnologie die sedert 3 Desember 2008 die negende burgemeester van Jerusalem is. Barkat is 'n regs politikus. Hy was lid van die politieke party Likoed maar het in 2005 premier Ariel Sharon gevolg na Kadima. Omdat hy teen die opdeling van Jerusalem tussen Israel en die Palestyne is, het hy later ook uit Kadima getree.

Voorafgegaan deur:
Uri Lupolianski
Burgemeester van Jerusalem
2008 - nou
Opgevolg deur:
'