Njassaparkiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Njassaparkiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittaculidae
Subfamilie: Agapornithinae
Genus: Agapornis
Spesie: A. lilianae
Binomiale naam
Agapornis lilianae
Shelley, 1896
Verspreiding in rooi.
Verspreiding in rooi.

Die Njassaparkiet (Agapornis lilianae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in sy klein gebied rondom die middel Zambeziriviervallei en verkies breëblaarboomveld, veral hoë mopanieboomveld. Die voël is 13 – 14 cm lank en 30 - 40 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lilian's Lovebird.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Agapornis lilianae”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.