Noak Bridge

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noak Bridge
Ligging van Noak Bridge op 'n kaart (Essex)
Noak Bridge
Noak Bridge
Koördinate: 51°35′18″N 0°26′42″O Koördinate: 51°35′18″N 0°26′42″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Noak Bridge is 'n klein dorpie in die Basildon distrik in die suidooste van Engeland. Daar woon minder as 2 000 mense. Die dorp het 'n skool (Noak Bridge County Primary School) en twee winkels: 'n apteek en 'n Poskantoor/ "Costcutter".

Koördinate: 51°35′18″N 0°26′42″O