Nobelprys vir Letterkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nobelprys vir Literatuur)
Spring na: navigasie, soek

Die Nobelprys vir Letterkunde word jaarliks toegeken aan 'n skrywer vanaf enige land, wat die mees uitsonderlike werk, binne die idealistiese tendens, gelewer het. Die werk verwys na die skrywer se werk as geheel, en nie na individuele stukke nie, alhoewel individuele stukke soms in die toekenning genoem word. Die Sweedse Akademie neem die besluit wie, indien enige, in 'n gegewe jaar die prys verdien.

Hier onder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Letterkunde vanaf 1901 tot die hede.


1900s - 1910s - 1920s - 1930s - 1940s - 1950s - 1960s - 1970s - 1980s - 1990s - 2000s - 2010s

1900s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1900s
Jaar Naam Land
1901 Sully-Prudhomme.jpg Sully Prudhomme Frankryk
1902 T-mommsen-2.jpg Theodor Mommsen Duitsland
1903 Björnstjerne Björnson, 1901.jpg Bjørnstjerne Bjørnson Noorweë
1904 Frédéric Mistral by Paul Saïn.jpg Frédéric Mistral Frankryk
José Echegaray y Eizaguirre.jpg José Echegaray y Eizaguirre Spanje
1905 Henryk Sienkiewicz 02.jpg Henryk Sienkiewicz Pole
1906 Carducci.jpg Giosuè Carducci Italië
1907 Kiplingcropped.jpg Rudyard Kipling Verenigde Koninkryk
1908 Rudolf Christoph Eucken.jpg Rudolf Christoph Eucken Duitsland
1909 Selma Lagerlöf.jpg Selma Lagerlöf Swede

1910s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1910s
Jaar Naam Land
1910 Adolf Friedrich Erdmann von Menzel 042.jpg Paul Johann Ludwig Heyse Duitsland
1911 Maurice Maeterlinck.jpg Count Maurice Maeterlinck België
1912 G Hauptmann.jpg Gerhart Hauptmann Duitsland
1913 Tagore3.jpg Sir Rabindranath Tagore
(রবীন্দ্রনাথ ঠাকুর)
Brits-Indië
1915 Romain Rolland 1915.jpg Romain Rolland Frankryk
1916 Johan Krouthén - Porträtt av Verner von Heidenstam.jpg Carl Gustaf Verner von Heidenstam Swede
1917 Karl Gjellerup.jpg Karl Adolph Gjellerup Denemarke
Henrik Pontoppidan.jpg Henrik Pontoppidan Denemarke
1919 Carl spitteler 1905.jpg Carl Spitteler Switserland

1920s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1920s
Jaar Naam Land
1920 Knut Hamsun Noorweë
1921 Anatole France Frankryk
1922 Jacinto Benavente Spanje
1923 William Butler Yeats Ierland
1924 Władysław Reymont Pole
1925 George Bernard Shaw Ierland
1926 Grazia Deledda Italië
1927 Henri Bergson Frankryk
1928 Sigrid Undset Noorweë
1929 Thomas Mann Duitsland

1930s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1930s
Jaar Naam Land
1930 Sinclair Lewis Verenigde State
1931 Erik Axel Karlfeldt Swede
1932 John Galsworthy Verenigde Koninkryk
1933 Ivan Alekseyevich Bunin
(Иван Алексеевич Бунин)
Rusland
1934 Luigi Pirandello Italië
1936 Eugene O'Neill Verenigde State
1937 Roger Martin du Gard Frankryk
1938 Pearl S. Buck Verenigde State
1939 Frans Eemil Sillanpää Finland

1940s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1940s
Jaar Naam Land
1944 Johannes Vilhelm Jensen Denemarke
1945 Gabriela Mistral Chili
1946 Hermann Hesse Duitsland
1947 André Gide Frankryk
1948 T. S. Eliot Verenigde State
1949 William Faulkner Verenigde State

1950s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1950s
Jaar Naam Land
1950 Bertrand Russell Verenigde Koninkryk
1951 Pär Lagerkvist Swede
1952 François Mauriac Frankryk
1953 Sir Winston Churchill Verenigde Koninkryk
1954 Ernest Hemingway Verenigde State
1955 Halldór Laxness Ysland
1956 Juan Ramón Jiménez Spanje
1957 Albert Camus Frankryk
1958 Boris Pasternak
(Борис Леонидович Пастернак)
Rusland
1959 Salvatore Quasimodo Italië

1960s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1960s
Jaar Naam Land
1960 Saint-John Perse Frankryk
1961 Ivo Andrić Joegoslawië
1962 John Steinbeck Verenigde State
1963 Giorgos Seferis
(Γιώργος Σεφέρης)
Griekeland
1964 Jean-Paul Sartre (wys die prys van die hand) Frankryk
1965 Michail Aleksandrovich Sholokhov
(Михаил Александрович Шолохов)
Rusland
1966 Shmuel Yosef Agnon
(שמואל יוסף עגנון‎)
Israel
Nelly Sachs Duitsland
1967 Miguel Ángel Asturias Guatemala
1968 Yasunari Kawabata
(川端 康成)
Japan
1969 Samuel Beckett Ierland

1970s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1970s
Jaar Naam Land
1970 Aleksandr Isaevich Solzhenitsyn
(Александр Исаевич Солженицын)
Rusland
1971 Pablo Neruda Chili
1972 Heinrich Böll Duitsland
1973 Patrick White Australië
1974 Eyvind Johnson Swede
Harry Martinson Swede
1975 Eugenio Montale Italië
1976 Saul Bellow Kanada/Verenigde State
1977 Vicente Aleixandre Spanje
1978 Isaac Bashevis Singer Verenigde State
1979 Odysseas Elytis
(Οδυσσέας Ελύτης)
Griekeland

1980s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1980s
Jaar Naam Land
1980 Czesław Miłosz Pole/Verenigde State
1981 Elias Canetti Verenigde Koninkryk
1982 Gabriel García Márquez Kolumbië
1983 William Golding Verenigde Koninkryk
1984 Jaroslav Seifert Tsjeggoslowakye
1985 Claude Simon Frankryk
1986 Wole Soyinka Nigerië
1987 Joseph Brodsky Rusland/Verenigde State
1988 Naguib Mahfouz Egipte
1989 Camilo José Cela Spanje

1990s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 1990s
Jaar Naam Land
1990 Octavio Paz Meksiko
1991 Nadine Gordimer Suid-Afrika
1992 Derek Walcott St. Lucia
1993 Toni Morrison Verenigde State
1994 Kenzaburō Ōe
(大江 健三郎)
Japan
1995 Seamus Heaney Ierland
1996 Wisława Szymborska Pole
1997 Dario Fo Italië
1998 José Saramago Portugal
1999 Günter Grass Duitsland

2000s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 2000s
Jaar Naam Land
2000 Gao Xingjian
(高行健)
Sjina/Frankryk
2001 Vidiadhar Surajprasad Naipaul Trinidad/Verenigde Koninkryk
2002 Imre Kertész Hongarye
2003 John Maxwell Coetzee Suid-Afrika
2004 Elfriede Jelinek Oostenryk
2005 Harold Pinter Verenigde Koninkryk
2006 Orhan Pamuk Turkye
2007 Doris Lessing Verenigde Koninkryk
2008 Jean-Marie Gustave Le Clézio Frankryk
2009 Herta Müller Duitsland

2010s[wysig]

Nobelprys vir Letterkunde, 2010s
Jaar Naam Land
2010 Mario Vargas Llosa
2011 Tomas Tranströmer
2012 Mo Yan
(莫言)
Sjina
2013 Alice Munro

Notas[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.