Noetzie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noetzie
Ligging van Noetzie op 'n kaart (Wes-Kaap)
Noetzie
Noetzie
Koördinate: 34°4′0″S 23°7′0″O Koördinate: 34°4′0″S 23°7′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Knysna
Tydsone SAST (UTC+2)

Noetzie is 'n afgesonderde strand en oord aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die oord is net oos van Knysna aan die mond van die Noetzierivier. Die oord is bekend vir die strandhuise wat in die vorm van kastele gebou is. Die Brackenhill-waterval is hier naby.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]