Nokeng tsa Taemane Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Nokeng tsa Taemane
Kaart van Suid-Afrika wat Nokeng tsa Taemane in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Metsweding
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT461
Hoofstad Rayton
Grootste tale Noord-Sotho, Afrikaans
Area 1 968 km²  
Bevolking 49,389 (2007)

Die Nokeng tsa Taemane Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Metsweding-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite daaronder ontbind en by Stad Tshwane ingelyf.