Nomeidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nomeidae
Psenes pellucidus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Nomeidae
Genera

Cubiceps
Nomeus
Parapsenes
Psenes
Sien teks vir spesies.

Die Vetkoppe en Bloublasievisse (Nomeidae) is 'n vis-familie van die visorde Perciformes. Daar is vier genera met minstens vyf en twintig spesies in die familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die lywe is lank en neig om plat te wees. Die dorsale vin is verdeel in twee en die stertvin is gevurk. Die skubbe is gemiddeld tot klein. Die familie word 15 – 100 cm groot en leef in 50 – 600 m diep water en vermy koue water.

Genus[wysig]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Nomeus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]