Noordeiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noordeiland
Inheemse naam: North Island (Engels)
Te Ika-a-Māui (Maori)
Satellietbeeld van die Noordeiland in Nieu-Seeland
Satellietbeeld van die Noordeiland in Nieu-Seeland
Geografie
Ligging Nieu-Seeland, Oseanië en Stille Oseaan
Koördinate 38°24′S 175°43′O
Argipel Nieu-Seeland
Oppervlak 113 729 vk km
Hoogste punt Mount Ruapehu 2 795 m
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Hoofstad Wellington
Grootste stad Auckland (1 459 700)
Elizabeth II Elizabeth II
Demografie
Bevolking 3 393 900
Bevolkingsgroepe Europeërs en Maori
Die wêreld se 14de grootste eiland en die tweede grootste eiland van Nieu-Seeland
Kaart van die Noordeiland.

Die Noordeiland (Engels: North Island, Maori: Te Ika-a-Māui) is een van die twee hoofeilande van Nieu-Seeland, wat deur die Cook-straat van die Suideiland geskei word. Die Noordeiland het 'n oppervlakte van 113 729 km² en 'n bevolking van 3 393 900 in 2012 gehad. Dit is die 14de grootste eiland ter wêreld, die tweede grootste van Nieu-Seeland en die mees bevolkte eiland van die land.

Die Maori-naam van die eiland (Te Ika-a-Māui) beteken "die vis van die Māui", wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Noordeiland is Auckland (1 377 200) en Wellington (393 400).