Noordelike distrik, Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Noordelike distrik in Israel (rooi)

Die Noordelike distrik (Hebreeus: מחוז הצפון, Arabies: اللواء الشمالي) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad en grootste stad is Nasaret. In 2007 het die distrik 'n bevolking van 1 216 800 gehad.


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike