North Harbour-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
North Harbour-stadion
The stadium from the south-east.
Ligging North Shore City, Nieu-Seeland
Koördinate 36°43′37″S 174°42′6″O Koördinate: 36°43′37″S 174°42′6″O
Geopen 8 Maart 1997
Eienaar Stadsraad
Operateur Trustees
Oppervlak Gras
Boukoste NZ$41 miljoen
Tuisveld van
North Harbour Rugbyunie (Air New Zealand Cup) (1997–nou)
Auckland Blues (Superrugby) (1999–nou) af en toe
New Zealand Knights (A-Liga) (2005–2007)
Kapasiteit
25 000

Die North Harbour-stadion is 'n groot stadion in Albany, North Shore City in Nieu-Seeland. Die stadion is in 1997 geopen, na amper 'n dekade se besprekings, beplanning en konstruksie. Dit het 'n reghoekige vorm en word hoofsaaklik vir rugbywedstryde en opelugkonserte aangewend, terwyl die aangrensende ovaalvormige stadion vir krieketwedstryde ingespan word. Verskeie wedstryde word gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Eksterne skakels[wysig]