Norvalspont

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Norvalspont
Ligging van Norvalspont op 'n kaart (Noord-Kaap)
Norvalspont
Norvalspont
Koördinate: 30°38′0″S 25°27′0″O Koördinate: 30°38′0″S 25°27′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Umsobomvu
Pont geopen 1848
Oppervlak
 - Dorpie 0,9 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 1 098
 - Digtheid 1 300/km² (3 367/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9797
Skakelkode(s) 051

Norvalspont is langs die Oranjerivier geleë (stroom af van en naby die Gariepdam) in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het in 1848 ontstaan toe sir Harry Smith sy troepe oor die Oranjerivier moes neem. Daar was nie 'n brug nie en 'n Skot, ene Norval, het 'n pont gebou. Die eerste brug oor die Oranjerivier is in 1889 gebou. Die brug is in die loop van die Tweede Vryheidsoorlog opgeblaas.

Daar was ook 'n groot konsentrasiekamp vir vroue en kinders by Norvalspont tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]