Norwich

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Norwich
2004 norwich 14.JPG

Ligging van Norfolk in Engeland Wapen
EnglandNorfolk.png
Arms of Norwich.svg
Liggging van Norwich in Norfolk
NorfolkNorwich.png
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Norfolk
 Koördinate 52°38′N 1°18′O Koördinate: 52°38′N 1°18′O
 Oppervlakte:  
 - Totaal 39.02 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 132 200
 - Bevolkingsdigtheid 3 388/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.norwich.gov.uk

Norwich is 'n stad in die ooste van Engeland (in die Verenigde Koninkryk). Die stad het 'n bevolking van 132 200 in 2007. Daar is ook 10 plekke in die Verenigde State van Amerika, een in Kanada en een in Jamaika wat na Norwich vernoem is.

Geskiedenis[wysig]

In die 11de eeu was Norwich die tweede grootste stad (na Londen) en een van die belangrikste stede in Engeland.

Demografie[wysig]

Norwich is die grootste stad in Oos-Engeland. In 2006 was 93,2% van sy bevolking blankes, 2,3% Indiërs, 1,0% swartes en 3,5% ander.

Susterstede[wysig]