Nowotsjerkassk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nowotsjerkassk
Новочеркасск
Triomfboog in die stad om die oorwinnings van die Kosakke oor Napoléon Bonaparte te vier.
Triomfboog in die stad om die oorwinnings van die Kosakke oor Napoléon Bonaparte te vier.
Vlag van Nowotsjerkassk
Vlag
Wapen van Nowotsjerkassk
Wapen
Die ligging van Rostof-oblast in Rusland
Die ligging van Rostof-oblast in Rusland
Ligging van Nowotsjerkassk op 'n kaart (Rostof-oblast)
Nowotsjerkassk
Nowotsjerkassk
Die ligging van Rostof-oblast in Rusland
Koördinate: 47°26′0″N 40°05′0″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Rostof-oblast
Stigting 1805
Stadstatus 1805
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Anatoli Wolkow
Oppervlak
 - Stad 117 km²  (45,2 vk m)
Hoogte 80 m (262 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 176 542
 - Digtheid 1 509/km² (3 908,3/myl2)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 346400–346429
Skakelkode(s) 7 86352
Webwerf: novochgrad.ru

Nowotsjerkassk (Russies: Новочеркасск) is ’n stad in die Rostof-oblast in Rusland. Dit is op die regteroewer van die Toezlof-rivier en aan die Aksai-rivier geleë. Volgens die 2010-sensus het die stad 176 542 inwoners.

Dit is in 1805 deur Matwei Platof gestig as die administratiewe hoofstad van die Don-Kosakke-leër toe die inwoners van die stanitsa Tsjerkassk verplig was om die dorp aan die oewers van die Don-rivier te ontruim weens voortdurende oorstromings.

Tydens die Russiese Burgeroorlog was Nowotsjerkassk die middelpunt van die Don-Kosakke se teen-rewolusie. Die Rooi Leër het die Wit Leër op 7 Januarie 1920 uit die stad verdryf. In 1962 is die plaaslike kos-opstande wreed deur die Sowjet-weermag onderdruk in wat bekend geword het as die Nowotsjerkassk-slagting.

Eksterne skakels[wysig]