Noxolo Kieviet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Noxolo Kieviet

Premier van die Oos-Kaap
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
6 Mei 2009
Voorafgegaan deur Mbulelo Sogoni

Spreker van die Oos-Kaap se Provinsiale Wetgewer
Ampstermyn
2004 – 2009
Ampstermyn
2004 – 2009

Voorsitter van die portefeuljekomitee in die Premier van die Oos-Kaap
Ampstermyn
2003 – 2004

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Julie 1963
Oos-Londen
Politieke party African National Congress

Noxolo Kieviet (gebore 21 Julie 1963, Oos-Londen) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is sedert 2009 die premier van die Oos-Kaap. Voor dit dien sy in die Oos-Kaap se Provinsiale Wetgewer (2004–2009). Kieviet is 'n lid van die ANC.[1]

Verwysings[wysig]