Nqamakwe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nqamakwe
Ligging van Nqamakwe op 'n kaart (Oos-Kaap)
Nqamakwe
Nqamakwe
Koördinate: 32°12′0″S 27°56′0″O Koördinate: 32°12′0″S 27°56′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Plaaslike Munisipaliteit Mnquma
Oppervlak
 - Dorp 1,47 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 1 558
 - Digtheid 1 100/km² (2 849/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4990
Skakelkode(s) 047

Nqamakwe is 'n klein dorpie in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is gesetel op 'n koppie van 990 m en is gestig as 'n administratiewe sentrum vir die gebied van die Fingo's.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 222 km2 groot en die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is bees- en skaapboerdery. Die naaste dorpe is Tsomo en Butterworth. Die bekende Blythswood Opleidingsentrum naby die dorp is deur die Fingo's self ontwikkel en in 1877 ingewy. Dit is na kaptein M Blyth vernoem. Hy was in daardie stadium die Britse agent in Fingoland.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]