Ntshingwayodam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ntshingwayodam
Amptelike naam Ntshingwayodam
Land Suid-Afrika
Ligging KwaZulu-Natal
Koördinate 27°57′15″S 29°57′01″O
Doel Drinkwater en nywerheid
Openingdatum 1961
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boog-gravitasiedam
Hoogte 23 m
Lengte 1677 m
Bakmaat 211 258 000 m3
Dam op Ngaganerivier

Die Ntshingwayodam (voorheen bekend as die Chelmsforddam) is geleë in die Ngaganerivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dam is in 1961 voltooi met 'n wal wat 23 m hoog is en 'n bakmaat van 211 miljoen m3. Die dam is 25 km suid van Newcastle en net langs die N11 nasionale pad. Daar is ook 'n oord en natuurreservaat aan die oewer van die dam.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]