Nuus24

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nuus24
Front Page Nuus24 2011.png
Tipe webblad Nuus
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar 24.com
Huidige status Gedeaktiveer
URL http://www.nuus24.com/
News24
Taal(e) Engels
Huidige status Aktief
URL http://www.news24.com/

Nuus24 was 'n Afrikaanse nuuswebwerf wat gebeure op plaaslike en internasionale vlak gedek het. Nuus24 is deur 24.com, 'n lid van die Online Publishers Association, bestuur.

Op 1 Augustus 2013 is alle inhoud van die webwerf verwyder en vervang met skakels na artikels in Die Burger, Beeld en Volksblad.[1] Vandag is die skakel slegs 'n aanstuur na die Engelse weergawe van die webtuiste.

Die webwerf se Engelse weergawe staan as News24 bekend en is steeds by news24.com beskikbaar.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]