Nyoni

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nyoni
Ligging van Nyoni op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Nyoni
Nyoni
Koördinate: 29°5′0″S 31°27′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit iLembe
Plaaslike Munisipaliteit Mandeni
Tydsone SAST (UTC+2)

Nyoni is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km noord van iSithebe.

Geskiedenis[wysig]

Die Amerikaanse Board of Commissioners het hul eerste sendingstasie in Zoeloeland hier gestig in 1836. Die naam is Zoeloe vir 'voël' en verwys na Shaka wat dikwels die 'arend' genoem was.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]