Oefa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Oefa
Уфа
Ufa01.jpg

Ligging van Oefa in Europa Wapen
Ufaineurope.png
Coat of arms of Ufa.svg
Vlag
Flag of Ufa (Bashkortostan).png
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Outonome Republiek BashkortostanCoatofArms.gif Basjkortostan
 Koördinate 54°45′N 55°58′O
 Stigting 1574
 Stadstatus 1586
 Oppervlakte:  
 - Totaal 710.16 vk km
 Hoogte bo seevlak 150 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 1 042 437
 - Bevolkingsdigtheid 1 467.9/vk km
 Tydsone UTC +5
 - Somertyd UTC +6
 Burgemeester Pawel Katsjkajef
 Amptelike webwerf www.ufacity.info

Oefa (Russies: Уфа́) is 'n stad in Rusland en die hoofstad van Basjkortostan. Dit is in 1574 gestig. Die stad het in 2002 'n bevolking van 1 042 437 gehad.

Susterstede[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Oefa (kategorie)