Oekraïnse Sosialistiese Sowjetrepubliek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oekraïnse Sosialistiese Sowjetrepubliek
Украинская Советская Социалистическая Республика
Українська Радянська Соціалістична Республіка
Vlag van Oekraïnse SSR Wapen van Oekraïnse SSR
Vlag Wapen
Volkslied: Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Oekraïnse SSR
Hoofstad Kiëf
Grootste stad Kiëf
Amptelike tale Russies, Oekraïns
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


30 Desember 1922
25 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
603 700 km2  
Bevolking
 - 1991-skatting
 - Digtheid
 
51 706 746 (1ste in USSR)
85,6 / km2
Geldeenheid roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC)
(UTC)
Internet-TLD .su
Skakelkode +

Die Oekraïnse of Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek of kortweg die Oekraïnse SSR (Oekraïns: Українська Радянська Соціалістична Республіка, Українська РСР; Russies: Украинская Советская Социалистическая Республика, Украинская ССР) was een van die republieke van die Sowjetunie.

Dit was een van die stigterlede van die Sowjetunie in 1922, saam met die Wit-Russiese, Transkaukasiese en Russiese Sowjetrepublieke.

In 1991 het die republiek onafhanklik geword en het die moderne staat Oekraïne ontstaan.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]


Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia-artikel [1]


Republieke van die Sowjetunie

Armeense Sosialistiese SowjetrepubliekAzerbeidjanse Sosialistiese SowjetrepubliekEstniese Sosialistiese SowjetrepubliekGeorgiese Sosialistiese SowjetrepubliekKazachstanse Sosialistiese SowjetrepubliekKirgisiese Sosialistiese SowjetrepubliekLettiese Sosialistiese SowjetrepubliekLitause Sosialistiese SowjetrepubliekMoldawiese Sosialistiese SowjetrepubliekOekraïnse Sosialistiese SowjetrepubliekOezbekistanse Sosialistiese SowjetrepubliekRussiese Sosialistiese Federale SowjetrepubliekTadjikistanse Sosialistiese SowjetrepubliekTurkmeense Sosialistiese SowjetrepubliekWit-Russiese Sosialistiese Sowjetrepubliek