Oerdoe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oerdoe
اُردُو Urdū
उर्दू Urdū
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 64 miljoen (moedertaal)
94 miljoen (tweede taal)[1] 
Rang: 20
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Hindoestani
    Oerdoe 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan
Gereguleer deur: Vlag van Pakistan National Language Authority
Vlag van Indië National Council for Promotion of Urdu Language[2]
Taalkodes
ISO 639-1: ur
ISO 639-2: urd
ISO 639-3: urd 
Verspreiding van Oerdoe
Die woord "Oerdoe" in Persies-Arabiese skrif
██ Gebiede waar Oerdoe is amptelik of semi-amptelik as lokale taal ██ (Ander) gebiede waar net 'n plaaslike taal amptelik is

Oerdoe (اُردُو, Urdū; उर्दू, ), of meer presies Moderne Standaard Oerdoe, is 'n Indo-Europese taal en word deur sowat 64 miljoen mense in Indië en Pakistan gepraat. Dit is 'n standaard-variant van Hindoestani. Oerdoe is die amptelike taal van Pakistan, een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Oetarpradesj, Bihar, Andhrapradesj, Jharkhand, Uttarakhand en Jammu en Kasjmir.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Urdu”. Ethnologue. URL besoek op 19 Mei 2015.
  2. (en) National Council for Promotion of Urdu Language”. Urducouncil.nic.in. URL besoek op 19 Mei 2015.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Oerdoe