Ogies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ogies
Ligging van Ogies op 'n kaart (Mpumalanga)
Ogies
Ogies
 Ogies se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°3′2″S 29°3′9″O Koördinate: 26°3′2″S 29°3′9″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Nkangala
Munisipaliteit Emalahleni
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,95 km²  (0,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 230
 - Digtheid 631/km² (1 634,3/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 76.7%
 • Kleurling 3.4%
 • Indiër/Asiër 2.3%
 • Blank 15.4%
 • Ander 2.2%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 33.1%
 • Afrikaans 17.0%
 • Engels 9.6%
 • Sotho 9.5%
 • Ander 30.7%
Poskode (straat) 2230
Poskode (posbus) 2230
Skakelkode(s) 017

Ogies is 'n klein nedersetting in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika en lê net langs die N12 nasionale pad. Die dorp is omring deur steenkoolmyne.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontwikkel uit die spoorwegstasie wat in 1928 op die plaas Oogiesfontein gebou is. Die spelling van die naam na Ogies is in 1939 gemaak.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Ogies”. Sensus 2011.