Okarapark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Okarapark
Ligging Whangarei, Nieu-Seeland
Koördinate 35°44′3″S 174°19′46″O Koördinate: 35°44′3″S 174°19′46″O
Geopen 1965
Renovasie 2008
Eienaar
Oppervlak Gras
Tuisveld van Northland Rugbyunie (1965-nou)
Northern Swords
Kapasiteit
30 000

Okarapark is 'n veeldoelige stadion in Whangarei in Nieu-Seeland. Dit word tans meestal vir rugbywedstryde gebruik en is die tuisveld van die Northland Rugbyunie. Die stadium is in 1965 gebou en kan 30 000 toeskouers akkomodeer. Verskeie wedstryde word gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.