Okeanied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Okeaniden. Gustave Doré, 1860

Die Okeaniede (Grieks: Ὠκεανίδες, meervoud van Ὠκεανίς) was in die Griekse mitologie die 3 000 dogters van die Titane Okeanos en Tethys. Elk was die beskermer van ’n spesifieke fontein, rivier, oseaan, meer, blom of wolk. Okeanos en Tetis het ook 3 000 seuns, die riviergode Potamoi (Ποταμοί), gehad.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Nimfe in die Griekse mitologie
Landnimfe  AlseïdesAuloniadesAigleArethusaErytheiaHesperidesLeimakidesNapaiasOreades
Boomnimfe  DriadesHamadriadesEpimeliadesLeuceMeliai
Waternimfe  HeleadesMaiaNaiadesKrinaiasEleionomaiHiadesLimnadesPegaiasPotameïdesKorikiaanse nimfeNereïdesOkeaniede
Ander  LampadesMusesNephelaiPlejades