Old Faithful

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Old Faithful gedurende 'n uitbarsting

Old Faithful is 'n geiser in die Yellowstone Nasionale Park, Wyoming. Dit is bekend omrede dit gemiddeld elke 64.5 minute water spuit uit die grond. Die water word 125 tot 175 voet hoog geblaas en ongeveer 10,000 gallon water word elke keer uitgeblaas.

Bron[wysig]

  • Collier's Encyclopedia Volume 11, bladsy 77
  • Collier's Encyclopedia Volume 23, bladsy 692

Eksterne skakels[wysig]

Koördinate: 44°27′36.83″N 110°49′41.38″W