Olifantshoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Olifantshoek
Ligging van Olifantshoek op 'n kaart (Noord-Kaap)
Olifantshoek
Olifantshoek
 Olifantshoek se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°56′0″S 22°44′0″O Koördinate: 27°56′0″S 22°44′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik John Taolo Gaetsewe
Munisipaliteit Gamagara
Stigting 1912
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 66,58 km²  (25,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 10 233
 - Digtheid 154/km² (398,9/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 42.5%
 • Kleurling 47.7%
 • Indiër/Asiër 0.6%
 • Blank 5.5%
 • Ander 3.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 78.9%
 • Tswana 10.2%
 • Engels 2.1%
 • Sotho 1.3%
 • Ander 7.4%
Poskode (straat) 8450
Poskode (posbus) 8450
Skakelkode(s) 053

Olifantshoek is 'n dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 22 km wes van Sishen op die N14 nasionale pad, net noord van die Langberg geleë. Die dorp is formeel gedurende 1912 gestig. Daar word met beeste geboer en ystererts word ook ontgin. Water word verkry uit 'n dam in die Olifantsloop wat deur die dorp vloei.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Olifantshoek”. Sensus 2011.