Olimpiese Winterspele 1948

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ve Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1948

Gehou in St. Moritz, Switserland
Deelnemende lande 28
Deelnemende atlete 669 (592 mans, 77 vroue)
Items 17 in 4 sporte
Openingseremonie 30 Januarie 1948
Sluitingseremonie 8 Februarie 1948
Amptelik geopen deur Enrico Celio
Atlete-eed Riccardo Torriani
Beampte-eed {{{beampte}}}
Olimpiese vlam {{{vlam}}}
Vorige Spele 1944: Cortina d'Ampezzo, Italië
Volgende Spele 1952: Oslo (Noorweë)

Die Ve Olimpiese Winterspele word in 1948 in St. Moritz, Switserland aangebied. Die enigste ander kandidaatstad was Lake Placid, waar die Spele in 1932-Spele plaasgevind het. Die Spele was die eerste in 12 jaar. Die 1940 en 1944 Spele was afgelas as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë - 4 3 3 10
Vlag van Swede Swede - 4 3 3 10
3 Vlag van Switserland Switserland (gasheer) - 3 4 3 10
4 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 3 4 2 9
5 Vlag van Frankryk Frankryk - 2 1 2 5
6 Vlag van Kanada Kanada - 2 0 1 3
7 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 1 3 4 8
8 Vlag van Finland Finland - 1 3 2 6
9 Vlag van België België - 1 1 0 2
10 Vlag van Italië Italië - 1 0 0 1


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.