Olimpiese Winterspele 1980

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XIIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1980

Gehou in Lake Placid, Verenigde State
Deelnemende lande 37
Deelnemende atlete 1 072 (840 mans, 232 vroue)
Items 38 in 6 sporte
Openingseremonie 13 Februarie 1980
Sluitingseremonie 24 Februarie 1980
Amptelik geopen deur Visie-president Walter Mondale
Atlete-eed Eric Heiden
Beampte-eed Terry McDermott
Olimpiese vlam Charles Morgan Kerr
Vorige Spele 1976: Innsbruck (Oostenryk)
Volgende Spele 1984: Sarajevo (Joego-Slawië)

Die XIIIe Olimpiese Winterspele word in 1980 in Lake Placid, geleë in die Adirondack-gebergte in die staat New York in die Verenigde State aangebied. Vancouver-Garibaldi in Kanada doen aanvanklik ook aansoek om die Spele te organiseer, maar onttrek hulleself voor die stemming.

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie - 10 6 6 22
2 Flag of the German Democratic Republic Oos-Duitsland - 9 7 7 23
3 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 6 4 2 12
4 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 3 2 2 7
5 Vlag van Swede Swede - 3 0 1 4
6 Vlag van Liechtenstein Liechtenstein - 2 2 0 4
7 Vlag van Finland Finland - 1 5 3 9
8 Vlag van Noorweë Noorweë - 1 3 6 10
9 Vlag van Nederland Nederland - 1 2 1 4
10 Vlag van Switserland Switserland - 1 1 3 5


Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.