Olimpiese Winterspele 1994

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
XVIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 67
Deelnemende atlete 1 737 (1 215 mans, 522 vroue)
Items 61 in 6 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 1994
Sluitingseremonie 27 Februarie 1994
Amptelik geopen deur Koning Harald V
Atlete-eed Vegard Ulvang
Beampte-eed Kari Karing
Olimpiese vlam kroonprins Haakon Magnus
Vorige Spele 1992: Albertville (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die XVIIe Olimpiese Winterspele word in 1994 in Lillehammer (Noorweë) gehou. Die ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Rusland Rusland - 11 8 4 23
2 Vlag van Noorweë Noorweë - 10 11 5 26
3 Vlag van Duitsland Duitsland - 9 7 8 24
4 Vlag van Italië Italië - 7 5 8 20
5 Vlag van Verenigde State Verenigde State - 6 5 2 13
6 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea - 4 1 1 6
7 Vlag van Kanada Kanada - 3 6 4 13
8 Vlag van Switserland Switserland - 3 4 2 9
9 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 2 3 4 9
10 Vlag van Swede Swede - 2 1 0 3
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.