Olimpiese Winterspele 2002

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
e Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 2002

Gehou in Salt Lake City, Verenigde State
Deelnemende lande 77
Deelnemende atlete 2 399 (1.513 mans, 886 vroue)
Items 78 in 7 sporte
Openingseremonie 8 Februarie 2002
Sluitingseremonie 24 Februarie 2002
Amptelik geopen deur President George W. Bush
Atlete-eed Jim Shea jr.
Beampte-eed Allen Church
Olimpiese vlam Die Amerikaanse yshokkiespan van 1980
Vorige Spele 1998: Nagano (Japan)
Volgende Spele 2006: Turyn (Italië)

Die XIXe Olimpiese Winterspele word in 2002 in Salt Lake City (Verenigde State) gehou. Ander kandidate om die Spele te organiseer was: Québec (Kanada), Sion (Switserland) en Östersund (Swede).

Aantal medaljes[wysig]

Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek  Land  Deelnemers Goud Goud Silwer Silwer Brons Brons Totaal
1 Vlag van Noorweë Noorweë - 13 5 7 25
2 Vlag van Duitsland Duitsland - 12 16 8 36
3 Vlag van Verenigde State Verenigde State (gasheer) - 10 13 11 34
4 Vlag van Kanada Kanada - 7 3 7 17
5 Vlag van Rusland Rusland - 5 4 4 13
6 Vlag van Frankryk Frankryk - 4 5 2 11
7 Vlag van Italië Italië - 4 4 5 13
8 Vlag van Finland Finland - 4 2 1 7
9 Vlag van Nederland Nederland - 3 5 0 8
10 Vlag van Oostenryk Oostenryk - 3 4 10 17
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896 · 1900 · 1904 · 1906* · 1908 · 1912 · 1916 · 1920 · 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 · 2016 · 2020

Olimpiese Winterspele: 1924 · 1928 · 1932 · 1936 · 1940 · 1944 · 1948 · 1952 · 1956 · 1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 · 2014 · 2018 · 2022
Internasionale Olimpiese Komitee - Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.