Olympique de Marseille

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Olympique de Marseille
Volledige naam Olympique de Marseille
Opgerig 1899
Stadion Stade Vélodrome
Kapasiteit 60,013
Voorsitter Vincent Labrune
Afrigter Élie Baup
Kompetisie Ligue 1

Olympique de Marseille (ook verwys na as OM) is 'n Frans sportklub in die stad Marseille wat bekend is vir hulle sokker afdeling. Olympique Marseille is in 1899 gestig.

Eksterne skakels[wysig]