Omorivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Omorivier
Die Omorivier naby Omorati.
Die Omorivier naby Omorati.
Oorsprong Addis Abeba
Monding Oos-Ethiopië
Turkanameer
Gebied waardeur dit vloei Ethiopië
Lengte 460 km
Oorsprong hoogte 2 400 m
Monding-hoogte 375 m
Gemiddelde afloop 250 m³/s

Die Omorivier is 'n rivier in die suide van Ethiopië. Dit ontspring in die hooglande suid van die hoofstad Addis Abeba, vloei suidwaarts en mond uit in die Turkanameer. Dit is verantwoordelik vir 90 persent van die meer se invloei. Die laer vallei van die Omorivier is in 1980 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]