Onafhanklike Demokrate

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Onafhanklike Demokrate
ID
Leier Patricia de Lille
Gestig 2003
Hoofkwartier Marksgebou
Parlement
Kaapstad
Ideologie Sosiaal-demokrasie
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure Oranje
Webblad http://www.id.org.za/
Patricia de Lille

Die Onafhanklike Demokrate is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit het verteenwoordiging in die parlement gekry toe die stigter, Patricia de Lille, oorgeloop het deur verteenwoordigingstemme van die PAC te gebruik. Die party geniet veral steun in die Wes-Kaap onder sogenaamde bruin kiesers waar dit talle stadsrade in ooreenkomste met die DA regeer. Dit sluit die plaaslike owerhede Saldanhabaai, Bergrivier, Kaapstad en die Weskus-distriksmunispaliteit in.

Verkiesingsresultate[wysig]

Verkiesing Stemme % Setels
2009 162,915 0.92 4
2004 269,765 1.70 7

Eksterne skakels[wysig]