Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika
Agentskap oorsig
Stigting 1996-10-17
Jurisdiksie Regering van Suid-Afrika
Hoofkantoor Verkiesingshuis, Centurion
Agentskap bestuurders Pansy Tlakula, Voorsitter
Mosotho Moepya, Waarnemende Hoof Verkiesingsoffisier
Dokumente Konstitusie van Suid-Afrika
Verkiesingskommissie Wet, 1996
Verkiesing Wet, 1998
Amptelike Webtuiste
http://www.elections.org.za

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van Suid-Afrika is 'n nie-politiese organisasie wat sedert 27 April 1994 Suid-Afrika se nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings administreer.

'n Tydelike Verkiesingskommisie was gedurende 1993 aangestel om die Suid-Afrikaanse algemene verkiesings van nasionale- en provinsiale regerings te administreer. Die verkiesing is op 26–29 April 1994 gehou. Die permanente Verkiesingkommissie was op 17 Oktober 1996 gestig, en het sedertdien algemene (nasionale en provinsiale) en munisipale verkiesings in Suid-Afrika behartig.

Engelse weergawe[wysig]

Eksterne skakels[wysig]